Monday, March 22, 2010

Graad 12

Hersieningsoefeninge:
Hier is 'n lekker oefening vir die van julle wat belangstel om jul graad 11 werk op te knap! Ek stel die antwoorde direk na die vakansie vry 12/04/10

1. Susan beweeg teen 'n helling van 35 met die horisontaal opwaarts. Indien sy 65kg weeg wat is die krag wat wrywing op haar uitoefen as sy stil staan?

Onthou! Indien jy vashaak kan jy gerus laat weet....

2 comments:

  1. Onthou Gr12's: Julle bottel julle bier 25/03/2010 na skool! Wees daar!

    ReplyDelete
  2. Just 'n reminder.... Powerpoint opleiding Vrydag om 10:00 sodra die skool sluit tot 12:00. Tref vroegtydig reelings met jul ouers!

    ReplyDelete